Jeremia 37:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gee koning Sedekía bevel dat hulle Jeremia onder toesig moet hou in die voorhof van bewaking en aan hom daagliks ’n skyf brood uit die Bakkerstraat moet gee, totdat al die brood van die stad op was. So het Jeremia dan in die voorhof van bewaking gebly.

Jeremia 37

Jeremia 37:19-21