Jeremia 38:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Wie in hierdie stad bly, sal sterwe deur die swaard, die hongersnood of die pes, maar wie na die Chaldeërs uitgaan, sal lewe, en sy siel sal vir hom ’n buit wees, en hy sal lewe.

Jeremia 38

Jeremia 38:1-7