Jeremia 37:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jeremia het gesê: Leuens! Ek wil nie na die Chaldeërs oorloop nie. Maar hy het na hom nie geluister nie, en Jiría het Jeremia gevang en hom by die vorste gebring.

Jeremia 37

Jeremia 37:8-18