Jeremia 37:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vorste het vir Jeremia baie kwaad geword en hom geslaan en hom in die gevangenis gesit in die huis van die skrywer Jónatan; want hulle het daar ’n gevangenis van gemaak.

Jeremia 37

Jeremia 37:7-19