Jeremia 37:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy in die Benjaminspoort kom, was daar ’n voorman van die wag met die naam Jiría, die seun van Selémja, die seun van Hanánja; en hy het die profeet Jeremia gevang, met die woorde: Jy wil na die Chaldeërs oorloop!

Jeremia 37

Jeremia 37:9-16