Jeremia 33:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die stede van die Gebergte, in die stede van die Laeveld en in die stede van die Suidland en in die land Benjamin en in die omstreke van Jerusalem en in die stede van Juda sal die troppe kleinvee weer by die teller verbygaan, sê die Here.

Jeremia 33

Jeremia 33:8-23