Jeremia 33:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here van die leërskare: In hierdie plek wat woes is, sonder mens of dier, en in al die stede daarvan sal weer ’n weiveld vir die herders wees wat troppe kleinvee laat lê en rus.

Jeremia 33

Jeremia 33:10-13