Jeremia 33:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die goeie woord in vervulling laat gaan wat Ek gespreek het aangaande die huis van Israel en die huis van Juda.

Jeremia 33

Jeremia 33:10-16