Jeremia 30:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom en jou van jou wonde gesond maak, spreek die Here; omdat hulle jou noem: die verjaagde. Dit is Sion, sê hulle, niemand vra na haar nie.

Jeremia 30

Jeremia 30:9-19