Jeremia 30:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Kyk, Ek verander die lot van die tente van Jakob en sal My oor sy wonings ontferm; en die stad sal op sy puinhoop herbou word, en die paleis sal op sy regte plek staan.

Jeremia 30

Jeremia 30:8-24