Jeremia 30:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, almal wat jou opeet, sal opgeëet word; en al jou teëstanders sal almal saam in gevangenskap gaan; en hulle wat jou plunder, sal geplunder word, en Ek sal almal wat jou buitmaak, oorgee as ’n buit.

Jeremia 30

Jeremia 30:10-24