Jeremia 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Keer terug, o afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees. Hier is ons, ons kom na U toe, want U is die Here onse God.

Jeremia 3

Jeremia 3:12-25