Jeremia 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Stem is gehoor op die kaal heuwels, smekende geween van die kinders van Israel, omdat hulle hul weg verdraai het, die Here hulle God vergeet het.

Jeremia 3

Jeremia 3:14-25