Jeremia 3:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar soos ’n vrou troueloos skei van haar minnaar, so het julle troueloos teen My gehandel, o huis van Israel, spreek die Here.

Jeremia 3

Jeremia 3:14-25