Jeremia 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ék het wel gedink: o Hoe gaan Ek jou met seuns gelykstel en aan jou gee ’n kosbare land, ’n allersierlikste erfenis van die nasies! Ook het Ek gedink: Jy sal My noem: My Vader! en jy sal van My nie afvallig word nie.

Jeremia 3

Jeremia 3:17-24