Jeremia 27:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister dan nie na die woorde van die profete nie, wat met julle spreek en sê: Julle sal die koning van Babel nie dien nie; want hulle profeteer leuens vir julle.

Jeremia 27

Jeremia 27:10-16