Jeremia 27:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek het hulle nie gestuur nie, spreek die Here, en hulle profeteer vals in my Naam, dat Ek julle kan verdrywe en dat julle kan omkom, julle en die profete wat vir julle profeteer.

Jeremia 27

Jeremia 27:7-22