Jeremia 27:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom moet julle sterwe, u en u volk, deur die swaard, die hongersnood en die pes, soos die Here gespreek het van die nasie wat die koning van Babel nie sal dien nie?

Jeremia 27

Jeremia 27:10-14