Jeremia 27:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het ek met Sedekía, die koning van Juda, volgens al hierdie woorde gespreek en gesê: Bring julle nekke onder die juk van die koning van Babel, en dien hom en sy volk, dat julle kan lewe.

Jeremia 27

Jeremia 27:9-14