Jeremia 25:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as sewentig jaar vol is, sal Ek oor die koning van Babel en oor dié nasie, spreek die Here, hulle ongeregtigheid besoek, en oor die land van die Chaldeërs, en sal dit ewige wildernisse maak.

Jeremia 25

Jeremia 25:8-13