Jeremia 25:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hierdie hele land sal ’n puinhoop, ’n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar lank dien.

Jeremia 25

Jeremia 25:9-16