Jeremia 25:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal oor dié land bring al my woorde wat Ek daaroor gespreek het — alles wat geskrywe is in hierdie boek, wat Jeremia geprofeteer het oor al die nasies.

Jeremia 25

Jeremia 25:12-17