Hoséa 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek; en Ek was vir hulle soos diegene wat die juk van hulle kakebeen af oplig; en Ek het My na hom neergebuig, Ek het hom voedsel gegee.

Hoséa 11

Hoséa 11:1-11