Hoséa 11:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sal na Egipteland nie terugkeer nie, maar Assur — dié sal sy koning wees; omdat hulle geweier het om hulle te bekeer.

Hoséa 11

Hoséa 11:1-11