Hooglied 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dra my soos ’n seëlring op u hart, soos ’n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood, die liefdes-ywer is hard soos die doderyk, sy gloed is ’n gloed van vuur, ’n vlam van die Here.

Hooglied 8

Hooglied 8:2-14