Hooglied 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie is dit wat daar opkom uit die woestyn, wat leun op haar beminde? Onder die appelboom het ek u opgewek. Daar was u moeder in barensweë oor u, daar was sy in barensweë wat u voortgebring het.

Hooglied 8

Hooglied 8:1-14