Hooglied 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee ’n man ook al die goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag.

Hooglied 8

Hooglied 8:1-9