Handelinge 25:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Agríppa sê vir Festus: Ek sou self ook graag die man wil hoor. Toe antwoord hy: Môre sal u hom hoor.

Handelinge 25

Handelinge 25:14-26