Handelinge 25:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op die volgende dag het Agríppa en Berníce toe met prag en praal gekom en die gehoorsaal binnegetree saam met die owerstes oor duisend en die aansienlikste manne van die stad; en op bevel van Festus is Paulus voorgebring.

Handelinge 25

Handelinge 25:15-26