Handelinge 25:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar toe Paulus in beroep gegaan het om in bewaring te bly vir die beslissing van die keiser, het ek bevel gegee dat hy in bewaring moes bly totdat ek hom na die keiser kon stuur.

Handelinge 25

Handelinge 25:19-26