Handelinge 16:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die sabbatdag het ons uitgegaan buitekant die stad langs ’n rivier waar die gebruiklike bidplek was, en ons het gaan sit en met die vroue gespreek wat daar bymekaargekom het.

Handelinge 16

Handelinge 16:5-16