Handelinge 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n vrou met die naam van Lídia, ’n purperverkoopster van die stad Thiatíre, ’n godsdienstige vrou, het geluister; die Here het haar hart geopen om ag te gee op wat deur Paulus gesê is.

Handelinge 16

Handelinge 16:8-15