Handelinge 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en daarvandaan na Filíppi, wat die eerste stad is van daardie deel van Macedónië, ’n kolonie. En ons het in hierdie stad ’n paar dae deurgebring.

Handelinge 16

Handelinge 16:11-13