Génesis 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Lot het vir hom die hele Jordaanstreek gekies, en Lot het na die ooste weggetrek. So het hulle dan die een van die ander geskei.

Génesis 13

Génesis 13:1-16