Génesis 13:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Abram het bly woon in die land Kanaän, en Lot het gaan woon in die stede van die Jordaanstreek en sy tente tot by Sodom opgeslaan.

Génesis 13

Génesis 13:3-14