Génesis 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe slaan Lot sy oë op en sien dat die hele Jordaanstreek oral volop water het; voordat die Here Sodom en Gomorra verwoes het, was dit in die rigting van Soar soos die tuin van die Here, soos Egipteland.

Génesis 13

Génesis 13:4-14