Exodus 8:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die towenaars vir Farao: Dit is die vinger van God! Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie, soos die Here gespreek het.

Exodus 8

Exodus 8:15-25