Exodus 8:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste om die muskiete voort te bring, maar hulle kon nie. So was die muskiete dan op die mense en op die vee.

Exodus 8

Exodus 8:8-23