Exodus 8:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het die Here vir Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao — kyk, hy sal na die water toe uitgaan — en sê vir hom: So spreek die Here: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Exodus 8

Exodus 8:11-22