Exodus 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet julle ongesuurde brode eet, tot op die een-en-twintigste dag van die maand, in die aand.

Exodus 12

Exodus 12:13-23