Exodus 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onderhou dan die ongesuurde brode, want op daardie selfde dag het Ek julle leërs uit Egipteland uitgelei. Daarom moet julle hierdie dag in julle geslagte as ’n ewige insetting hou.

Exodus 12

Exodus 12:14-25