Exodus 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sewe dae lank mag daar geen suurdeeg in julle huise gevind word nie. Want elkeen wat iets eet met suurdeeg in, dié siel moet uit die vergadering van Israel uitgeroei word, of hy al ’n vreemdeling is of ’n kind van die land.

Exodus 12

Exodus 12:18-29