Eségiël 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle blaas met die trompet en maak alles klaar, maar niemand trek na die oorlog toe nie; want my toorngloed is oor die hele menigte van die land.

Eségiël 7

Eségiël 7:13-17