Eségiël 7:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die swaard buite, en die pes en die hongersnood binne; hy wat in die veld is, sal deur die swaard sterwe; en hy wat in die stad is, hom sal die hongersnood en die pes verteer.

Eségiël 7

Eségiël 7:7-18