Eségiël 7:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die verkoper sal nie teruggaan na wat verkoop is nie — ook as hy nog in die lewe is; want die gesig aangaande die hele menigte van die land sal nie herroep word nie, en niemand sal homself deur sy ongeregtigheid in sy lewenskrag versterk nie.

Eségiël 7

Eségiël 7:6-14