Eségiël 47:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die lewende wesens wat wemel, oral waar die dubbele stroom kom, sal lewe; en daar sal ’n menigte visse wees, omdat hierdie waters daarheen gekom het; en dié waters sal gesond word, en alles sal lewe waar die stroom kom.

Eségiël 47

Eségiël 47:7-14