Eségiël 47:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir my gesê: Hierdie waters vloei weg na die oostelike landstreek en loop in die Vlakte af en gaan na die see; in die see word dit uitgelei, sodat die waters daarvan gesond kan word.

Eségiël 47

Eségiël 47:5-12