Eségiël 47:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sal vissers daaraan staan, van Éngedi af tot by En-Eglaim: ’n droogmaakplek vir die nette sal dit wees; na hulle soorte sal daar visse in wees soos die visse van die Groot See, ’n menigte.

Eségiël 47

Eségiël 47:8-14