Eségiël 46:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vors mag niks neem van die erfdeel van die volk om hulle uit hul besitting te verdring nie; van sy besitting moet hy aan sy seuns ’n erfdeel gee, sodat my volk nie verstrooi word elkeen uit sy besitting nie.

Eségiël 46

Eségiël 46:8-24