Eségiël 46:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as hy van sy erfdeel ’n geskenk aan een van sy dienaars gee, dan sal dit syne wees tot by die jaar van vrylating; dan moet dit aan die vors terugval; net vir sy seuns moet sy erfdeel wees.

Eségiël 46

Eségiël 46:9-23